- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cambalala Bushveld Retreat is in Hazyview aan die oewer van die Sabierivier geleë. Dit is die ideale plek om die Laeveld, Krugerwildtuin en pragtige Blyderivierpoort te verken.
Al die eenhede met slaapplek vir 6 is in 'n stil hoekie op die gholflandgoed met impalas, blouapies en Egiptiese ganse wat op die perseel rondloop geleë. Elke eenheid is bekoorlik en uniek en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, kaggel, stoep en WiFi. Die eenhede is naby mekaar vir diegene wat meer as 1 eenheid benodig. A daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Gaste kan ’n braai op een van die ruim houtdekke geniet.
Die naaste Krugerwildtuinhek is Phabeni en is net 9 km ver.
Cambalala Kruger Park Lodge bied ook tennisbane, 'n mini-gholfbaan, 3 swembaddens, plekke vanwaar gaste seekoeie kan dophou, staproetes en 'n gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is met 9 putjies en 18 bowwe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Cambalala Bushveld Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang