Camelia Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Carol C - Apr 2024
Algehele gradering
Charming guest house.
Camelia Guest House se terugvoer
Thank you very much for the kind review.
We are glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.
Camelia Guesthouse
Lea S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Camelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons sal julle graag weer in die toekoms by ons verwelkom.
Vriendelike groete
Camelia Gastehuis
Marthinus D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf teen billike koste.
Ilana A - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige netjiese plek.
Camelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Camelia Gastehuis
Gert En Anelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Camelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Camelia Gastehuis
Aletta B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker skoon kamer met al die regte warmbly fasaliteite.
Erich R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie stil, rustig, skoon en netjies.
Camelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms by ons terugverwelkom.
Karen K - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig netjiese plek wat ek enige tyd vir iemand kan aanbeveel.
Daan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideaal geleë vir oorslaap.
Camelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons sal julle graag in die toekoms by ons terugverwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jac Van Rhyn-weg 74, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat