+19

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rona M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek met die ongelooflikste uitsig. Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Die uitsig is fantasties en verblyf is net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelle W
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Heerlik gekuier! Vriendelike gasvrou en pragtige uitsig oor die see! Ek was verras om te sien hoe ruim die woonstel is. Die uitsig was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike plekkie vir 2 met die mooiste uitsig. Gerieflike eenheid met die mooiste uitsig oor Valsbaai. Die eienaar is die vriendelikste dame wat vir seker maak jy is tevrede met als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoelfa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing. We enjoyed our stay. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker, veilig, privaat en ruim. Baie lekker. Ons het by rondgery en was redelik min by die verblyf, maar dit was baie aangenaam, met die mooiste uitsig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
Dankie Brink Waardeer jou terugvoering. Baie welkom.

Gavin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

It was amazing to be there in the quiet place and the host was an amazing person too. We really enjoyed our stay at Cape Sea View. It was a pleasure to stay there; the view is very beautiful and a blessing to wake up and see how stunning the view is. It was a very restful weekend for us. It was a wonderful time to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Crouse L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Teleurstellend. Ten spyte van 'n wonderlike uitsig en ligging, asook baie vriendelike gasvrou, is die geriewe oud en nie 'n aangename verbruikerservaring gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die uitsig was ongelooflik mooi, maar om 61 trappe met bagasie te klim was 'n uitdaging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi uitsig, rustig en heerlike staproete naby huis. Baie lekker gebly, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Protea Drive, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang