LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Sea View | LekkeSlaap
+19

Cape Sea View

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Cape Sea View
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kosie D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie D
Gesin met tieners

Goed

Lekker gewees.

Marsia R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsia R
Gesin met tieners

Absoluut fantasties! Presies soos die foto's beloof het. Regtig aan te bevele - ongeag of die wind waai. Beste gasvrou!

Ek kan Hester se woonstelle regtig aanbeveel. Dis waarde vir geld.

Cape Sea View's terugvoer

Hello Marsia

Ja die wind kan waai
Ons probeer egter ons bes om ons gaste gelukkig te hou
Bly mooi en gesond
Groetnis

Cape Sea View
Jon O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O
Enkelreisiger

Perfect stay

A great spot high above the bay with stunning views and somewhere to watch the whales and dolphins. Everything was very clean and comfortable with all the amenities you would expect. The hosts were very kind and helpful with me as I was having difficulties arranging things around the red list Covid restrictions, will definitely return for another stay.

Cape Sea View's terugvoer

Thank you Jon
You are very welcome to visit again
Wishing you the best for 2022 in England
Regards
Hester

Cape Sea View
Laeeq B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laeeq B

Dit was aangenaam met 'n mooi uitsig.

Die tannie was baie baie vriendelik.

Janine S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Enkelreisiger

Beautiful views and very helpful and friendly hosts.

Will definitely book at Cape Sea View again.

Etienne S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige mense. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Pragtige mense, alles wat jy nodig het.

Cape Sea View's terugvoer

Baie dankie Etienne.
Ons waardeer jou ondersteuning.
Wens julle 'n goeie seisoen toe.

Cape Sea View
Chrystal B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best balcony sea View! Absolutely regret not staying longer. Clean, well equipped and right by Bikini Beach. You will see us again for sure!

We had a lovely stay with such an incredible view!

Cape Sea View's terugvoer

Dear Chrystal,

Thank you very much for your kind words
Such a pity you could not stay longer
Our winter sunsets from the balconies are unbeatable.

Hester

Cape Sea View
Chelsea M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Nice and safe. Awesome views.

Selvin H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selvin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig gewees. Eienaars baie vriendelik! Ons het dit geniet! Sal beslis weer daar kuier!

Ons het lekker gekuier! Goeie rus gekry.

Sally Z - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally Z
Enkelreisiger

Stunning, breathtaking sea views, peaceful, tranquil.

The perfect place if you want to overlook the sea on the patio and hear the waves. A charming, quaint location with lots of character. Hester is friendly and helpful and this is already becoming my regular annual holiday!

Cape Sea View's terugvoer

Thank you Sally
We appreciate your support.
Welcome in future.

Cape Sea View
Pierre F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Was heerlik daar, rustig, skoon, netjies met die mooiste uitkyk oor die baai! Puik mense en hartsmense, dankie oom en tannie!

Cape Sea View's terugvoer

Baie dankie, Pierre. Ons waardeer julle mooi woorde.

Julle is baie welkom.

Groete
Hester

Cape Sea View
Daniel S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S
Enkelreisiger

It's a great place to relax and to have peace and quiet.

Great place to relax and enjoy the peace and quite. Beautiful view.

Sally Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally Z
Enkelreisiger

Gorgeous views and perfectly appointed!

The views across the ocean and of the mountains are absolutely stunning and breathtaking. The venue is built into the mountainside and is utterly charming.The honeymoon-suite is private with a patio and perfect for self-catering if you so wish. Cute and quaint natural gardens. For me it was heaven on earth and I shall return. Peaceful and relaxing and great to get away from the hustle and bustle! I had a warm and friendly welcome and was communicated with every step of the way. Thank you!

Alxavier L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alxavier L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

'n Lekker rustige plek om te ontspan en herlaai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and scenic.

A nice peaceful place to relax and recharge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Veronica E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry en netjies.

Die eenheid was netjies en skoon, volledig toegerus met 'n pragtige see-uitsig in 'n rustige omgewing. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Cape Sea View's terugvoer

Dankie Hardus en Veronica,
Ons is bly dat julle die tydjie hier kon geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Hester

Cape Sea View
Marietjie H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Die mooiste uitsig oor die see, ons wou heeldag net op die stoep sit. Baie privaat en stil. 'n Aangename ervaring.

Cape Sea View's terugvoer

Hello Marietjie
Baie dankie vir jou kommentaar
Julle is altyd welkom
Groete
Hester

Cape Sea View
Tania V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verstommende uitsig. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Nabygeleë aan winkels en sentraal.

Tinus T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig kan nie in geldwaarde bereken word nie!

Die see-uitsig is natuurlik die grootste bate van hierdie huis. Dis ook naby die meeste goeie restaurante en malls, en naby hooftoevoerroetes. Die 62 trappe na die Seal is elke keer 'n heerlike oefening, en kom as 'n gratis bonus! Sal enige tyd weer wil oorbly, maar vir langer!

Sonia R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view, the view, wow!

Clean and safe. Everything you need.

Cape Sea View's terugvoer

Beste Sonia,

Ek is so bly julle het die tyd by ons geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hester

Cape Sea View
Marion A - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view.

This is home away from home with the most amazing view. It is a very good place to explore the Cape Town area and yet one is also happy just to sit and chill on the deck.

Cape Sea View's terugvoer

Thank you, Marion.
We appreciate your input.
Always welcome.
Hester & Hubert

Cape Sea View
Talitha H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Talitha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek was vuil en die eienaar was ongeskik.

Die eienaar was nie baie vriendelik nie. Die plek was ook nie skoon nie. Ek sal nie weer daar oorbly nie.

Lappies L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Enkelreisiger

Verstommende uitsig - Wow!

Alles fantasties. Ongelukkig geen veilige parkering nie. Baie trappe na onder kan probleem wees vir sommige gaste - was vir my gelukkig nie 'n kwessie nie.

Cape Sea View's terugvoer

Hello Lappies
Baie dankie, ons waardeer enige kommentaar.
Ons priobeer verbeter sover ons kan, ongelukkig kan ons niks aan die trappe doen nie.
Omdat ons saam met die berg se liigging gebou het kan ons nie n hyser installeer nie.
Maar soos jy se dit het jou nie ge-affekteer nie
Baie welkom vorentoe, Groete

Cape Sea View
Jean V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome and most amazing time, so peaceful and relaxing.

See stars.

Cape Sea View's terugvoer

Thank you Jean,
It was lovely to have you.
We are happy that you enjoyed your stay.
You are welcome.
Regards,
Hester

Cape Sea View
Jonathan S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en effektiewe ontvangs, vyster-uitsig, skoon en gerieflik.

Cape Sea View is hoogs aan te bevele. Dit vergelyk uitstekend met ander bestemmings van vergelykbare pryse.

Cape Sea View's terugvoer

Dankie Jonathan. Kom kuier gerus weer, ons sal ons beste lewer.

Cape Sea View
Christel V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christel V
Saam met vriende

Die uitsig! Ons het so lekker gebly!

Ons het heerlik gebly! Lekker ruim plek, netjies en dit het 'n stoep met pragtige uitsigte. Dankie!

Frikkie D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te veel trappies, maar andersins fantasties.

Gawe gashere en gerieflike verblyf met n asemrowende uitsig. Baie sentraal en naby genoeg om Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad te kan besoek. 'n Belewenis soos min! Ons sal die verblyf baie hoog aanbeveel en Gordonsbaai en die Strand aanbeveel.

Cape Sea View's terugvoer

Dankie Frikkie
Baie dankie dat julle die verblyf by ons geniet het.
Ja ons maak verskoning vir die trappe, ongelukkig is ons huis saam met die berghelling gebou en kan ons dus nie n hyser instelleer nie.
Hoop julle kom weer kuier
Groete, Hester

Cape Sea View
Maureen F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie en baie lekker gekuier.

'n Baie lekker plekkie met 'n ontsettende mooi see-uitsig. Tannie Hester en haar man was wonderlik en baie behulpsaam. Die plekkie was mooi uitgerus en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Coreen M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M
Gesin met tieners

Dit was heerlik en ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Ons het ons verblyf by Cape Sea View baie geniet. Die verblyf is skoon en baie netjies. Die uitsig oor die baai is asemrowend en goed vir die siel. Die kliëntediens was baie goed en ek sal beslis die verblyf aanbeveel. Definitief 'n moet om te ervaar.

Cape Sea View's terugvoer

Baie dankie Coreen ons waardeer jou opmerkings.
Ons poog nog steeds om te verbeter en ons beste te lewer aan ons kliente.

Cape Sea View
Minette V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Saam met vriende

Asemrowend en verfrissend.

Rustig, skoon, fantasties en geen ander woorde as perfek nie.

Cape Sea View's terugvoer

Dankie Minette
Dit was ons plesier om jou welkom te heet en alles vir jou gerieflik te maak
Kom kuier gerus weer
Groete
Hester

Cape Sea View
Nombuleo K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nombuleo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not to my expectation.

We got an apartment that was on the ground and you use the stairs which was of an exercising manner, otherwise it was peaceful and far from the day to day activities like shops and other staff. You have to use your transport as there is no public transport.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 12, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!