8 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Suikerbekkie Street, Joostenberg Vlakte, 7570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape Winelands Business Villas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige kleinhoewe in Joostenbergvlakte, naby Cape Garden Centre, Tygervallei en die Paarl.
Hierdie selfsorg-eenhede langs mekaar het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek. Die eenhede lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Daar is 'n gemeenskaplike gaste-sitkamer met moderne, luukse leerrusbanke, 'n grootskerm-TV, 'n ingeboude kroeg, 'n binnebraai, 'n funksie- of vergaderkamer en 'n kombuis.
Die eiendom is 'n onthalersdroom en bied 'n lieflike, groot en groen grasperk met groot bome, eende, voëls en hoenders om die plattelandse atmosfeer te beklemtoon. Daar is verskeie braai-areas, 'n pizza-oond en baie sitareas in die tuin. Gaste kan ook in die omheinde swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roeloff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 57 Suikerbekkie Street, Joostenberg Vlakte, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Winelands Business Villas het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Suikerbekkie Street, Joostenberg Vlakte, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang