Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Joostenbergvlakte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joostenbergvlakte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joostenbergvlakte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joostenbergvlakte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joostenbergvlakte Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joostenbergvlakte

New Hunters Moon het 'n puik ligging op die Joosetenbergvlakte, met Kaapstad se wynroetes op jou drumpel! Ons verblyf bied 'n plattelandse gevoel en bestaan uit 3 luukse, moderne gastekothuise. Geriewe in die kamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Joostenbergvlakte

31 on Anderson bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping. Dis op 'n kleinhoewe in Joostenberg Vlakte, sowat 10 minute se ry vanaf Kraaifontein. Die woonstelkamers kan ap...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Joostenbergvlakte

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Noordelike Voorstede,
Wes-Kaap

Drostdy 28 is 'n selfsorghuis in Kraaifontein, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Kraaifontein is reg langs die N1 wat na Paarl en Worcester lei en is 'n ideale basis vanwaar gaste gewilde doendinge en besien...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad,
Wes-Kaap

Marcel Hospitality bied verblyf in gastekamers en is in Kraaifontein in Kaapstad geleë. Die gastehuis is sowat 3,5 km van Cape Gate-winkelsentrum af en 30 km van verskeie wynlandgoedere in die Kaapse Wynlande af. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad,
Wes-Kaap

Sharons Villa is 'n pragtige, opgegradeerde selfsorg-eenheid in die noordelike voorstede van Kaapstad, 'n entjie se ry van die middestad en die lughawe af. Dit is baie naby Cape Gate, die Onkologie-sentrum en die Ca...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Muldersvlei,
Wes-Kaap

Warburg Farm Cottage is 'n selfsorghuis wat op 'n plaas in privaat besit in die Kaapse Wynlande, sowat 18 kilometer van Stellenbosch se middedorp af geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige we...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede,
Wes-Kaap

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinehurst,
Wes-Kaap

Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in Pinehurst, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dié woonbuurt is lekker naby winkelsentrums, wynplase en restaurante. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Noordelike Voorstede,
Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersvlei,
Wes-Kaap

Hawksmoor House is op 220 ha-wynplaas in Matjieskuil in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is 'n noukeurig opgeknapte Kaaps-Hollandse plaashuis wat luukse verblyf naby Stellenbosch bied. Die huis het 'n asemrowende lig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...