Capri Langebaan
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Park Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Capri is in Langebaan, Wes-Kaap, geleë, 'n kort rit na die strandmeer en strand, en ander geriewe.
Die tuinwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en kasruimte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens met 'n BIC, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet en wasbak in die eenheid.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, eetgerei, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, met 'n etenstafel wat 6 gaste kan akkommodeer met 'n binnebraai-area. Die sitkamer verbind met die eetarea en is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en WiFi vir u gerief. Die sitkamer lei na die buitebraai-area agter met meubels en veilige parkering.
Daar is 'n gedeelde plonspoel op die perseel wat gaste tussen 09:00 en 18:00 kan gebruik.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, soos vlieërbranderry, jetski, gholf, strandbesoeke, of om die plaaslike kookkuns en kultuur te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Park Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Park Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang