Captain's Deck
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 601 hastings avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Captain's Deck bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim houthuis in Leisure Bay, KwaZulu-Natal – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 'n dubbelbed gemeubileer is. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook voorsien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek vir skemerkelkies – terwyl jy die rustige uitsigte geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 601 hastings avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 601 hastings avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang