6 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kamieskroon Cosy Cottages is 'n bekoorlike verblyf in Kamieskroonn en bied selfsorgverblyf net 67 km vanaf Springbok, en 47 km vanaf Garies. Dit is ideaal vir gaste wat die veldblomme besigtig, of op pad na Namibië is.
Cara Family Home @ Kamieskroon Cosy Cottages is 'n ruim selfsorg-eenheid, ideaal is vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde en vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoel een 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en TV, asook 'n kaggel.
Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Wasgoeddienste is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 295
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Cara Family Home @ Kamieskroon Cosy Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang