Caracal Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Caracal Cottage is 'n knus kothuis sowat 10 km vanaf Plettenbergbaai. Dié kothuis is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie en bied 'n ware gevoel van rustigheid.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbank en 2 stoele. WiFi is beskikbaar.
Die kothuis is met 'n omsetter toegerus wat die WiFi, TV en 'n lig aan die gang sal hou tydens beurtkrag. Ekstra herlaaibare ligte word ook voorsien.
Die glasskuifdeure lei na 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n sitarea waar gaste die bergreeks kan bewonder.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom