The Sanctuary Nook
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rugby Avenue 35, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Sanctuary Nook is 'n ruim 30 vierkante meter selfsorg-tuinkothuis wat aan 'n woonhuis in Seaside Longships geheg is, net 7 minute se stap vanaf die Blouvlag Robberg Sanctuary-strand.
Die kothuis het 'n oopplan-ateljee-uitleg en sy eie privaat ingang. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, mini-yskas, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.
'n Onderdak-dek verbind die badkamer met die slaapkamerarea. Die badkamer bevat 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die dek het 'n eetkamertafel vir 2.
Daar is 'n privaat en stil binnehofarea met braaigeriewe. 'n Enkele parkeerplek is beskikbaar op die veilige perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Two Keens Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rugby Avenue 35, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rugby Avenue 35, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang