Caribbean Estates Barbados B12
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Caribbean Estates Barbados B12 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Rennies Beach, Port Edward. DIé vakansiehuis is langs die paadjie wat na die privaat strand lei.
Hierdie is 'n rookvrye villa. Dié ruim dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers deel die derde badkamer met 'n stort. Die villa het ook 'n privaat swembad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n dubbeldeuryskas, mikrogolf, oond en stoof. Die aangrensende leef- en eetarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en dit lei na die beskutte stoep met 'n eetkamertafel en draagbare braaigeriewe. Die huis het 'n motorhuis vir 2 voertuie om in te parkeer. Die villa het 'n privaat swembad en alternatiewe krag en 'n gasstoof is ook beskikbaar.
Die vakansie-landgoed het 'n privaat jetty. Die eenheid het 'n gemeenskaplike swembad en is ongeveer 2 km van Wild Coast Sun en binne 15 km van 3 gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang