LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caribbean Estates Barbados B12 | LekkeSlaap
+15

Caribbean Estates Barbados B12

Oord
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Renniesstrand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Caribbean Estates Barbados B12 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Rennies Beach, Port Edward. DIé vakansiehuis is langs die paadjie wat na die privaat strand lei.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers deel die derde badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n dubbeldeuryskas, mikrogolf, oond en stoof. Die aangrensende leef- en eetarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en dit lei na die beskutte stoep met 'n eetkamertafel en draagbare braaigeriewe. Die huis het 'n motorhuis vir 2 voertuie om in te parkeer.

Die vakansie-eenheid het 'n privaat jetty. Die eenheid het 'n gemeenskaplike swembad en is ongeveer 2 km van Wild Coast Sun en binne 15 km van 3 gholfbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Caribbean Estates Barbados B12 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Old Pont-weg, Renniesstrand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Renniesstrand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174d39af12495c339f293ca19c81e88a1561ccff4d42b825382961128d84c471e97f0de1845ea65db14f4473fbe229cd177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 8) Old Pont Road Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.077286259978 30.197593381923
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!