Carmel Villa B&B or Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Debbie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just what we expected! Perfect stay. Host was accommodating, nice extra touches in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Thank you, Debbie. We are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet and host you. Blessings, Marcel and Gezina.

Nelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Groot kamer heerlik geslaap en gestort. Heerlik gebly saam met ons viervoet en het ook die pragtige omgewing met my fiets verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie, Nelia. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en te kon ontvang. Geseende dag.

Louise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige verblyf, gerieflik en mooi, alles wat nodig is daar. Vriendelik verwelkom. Heerlik gebly, aangenaam verras met die mooi ingerigte plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie, Louise. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en te kon ontvang. Geseende dag.

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Puik ervaring. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie, ons is bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en te kon ontvang. Geseende dag.

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

'n Besonderse oulike plekkie in Calvinia. Ons het werklik welkom gevoel. Die gasheer was vriendelik en die plek is besonders skoon en die dekor is so mooi. Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige huis, wonderlike gasheer en gasvrou. Sal dit baie goed aanbeveel. So 'n lieflike juweel in Calvinia. Ons is bederf van die begin af. Die kamer is lieflik en Victoriaans. Die ontbyt was 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer gebruikmaak van die fasiliteit. Goeie rus gehad in veilige en skoon verblyf. Vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle te kon ontmoet en ek hoop julle het die verblyf geniet. Geseende dag!

Ilse W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlike verblyf met wonderlike gasheer en gasvrou. Baie netjiese verblyf met 'n ongelooflike gasheer en gasvrou. Beveel dit beslis aan. Die ontbyt is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie, dit was lekker om jul te kon ontvang en te kon ontmoet, en bly jul het die verblyf en ontbyt geniet. Geseende dag.

Wouter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goeie waarde vir jou geld. Ons het baie welkom gevoel en ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie Elise en Wouter. Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet en ook die lekker gesels. Geseende dag Marcel en Gezina.

Adam En Marianne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie aangename verblyf. Sal weer daar oorbly. Ons is hartlik ontvang en het uit sy pad gegaan om ons oornag so aangenaam moontlik te maak. Die historiese huis word pragtig onderhou en ons motor was ook veilig in die erf toegesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa B&B or Self-catering
Baie dankie ons is bly u het die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om u te kon ontmoet. Geseende dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gezina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Pastorie Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d97e9ab9ed9e42c551afdb8a2c77732165246a4b62480fbb2360f27fbc53c7ca51055a8baf17c3832f3d720f57b78e126c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.475049781517 19.770040493033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang