by Carmel Villa | LekkeSlaap
+45

Carmel Villa

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 3 - Hoofhuis
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Standaardontbyt is ingesluit by die tarief ontbytgraan, jogurt parfait, sap/water, koffie/tee, spek, Karoo-lamsworsies, eiers, sampioene, tamaties, roosterbrood en konfyt.
Kamer 1 - Hoofhuis
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Standaardontbyt is ingesluit by die tarief ontbytgraan, jogurt parfait, sap/water, koffie/tee, spek, Karoo-lamsworsies, eiers, sampioene, tamaties, roosterbrood en konfyt.
Chalet 1
Selfsorg
2x ontbytgraan, melk, koffie, tee en water word voorsien.
Ontbyt kan gereël word: 'n Volledige ontbyt in die Viktoriaanse hoofhuis kan teen 'n ekstra koste gereël word. Sitplek onderhewig aan beskikbaarheid en kostes onderhewig aan verandering.
Chalet 2
Selfsorg
2x ontbytgraan, melk, koffie, tee en water word voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste: 'n Volledige ontbyt in die Viktoriaanse hoofhuis kan teen 'n ekstra koste gereël word. Sitplek onderhewig aan beskikbaarheid en kostes onderhewig aan verandering.
Huisreëls

Vir selfsorg eenhede is ontbyt nie ingesluit nie. 'n Volledige ontbyt in die Viktoriaanse hoofhuis is opsioneel en kan teen 'n ekstra koste gereël word. Sitplek onderhewig aan beskikbaarheid.

Vir die kamers in die Viktoriaanse hoofhuis is ontbyt ingesluit. Ontbyt sluit ontbytgraan, jogurt parfait, sap/water, koffie/tee, spek, Karoo-lamswors, eiers, gebraaide sampioene, gebraaide tamaties, roosterbrood en konfyte in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOTViMjVlLTRmOGMtNGVjNS1hYzQ0LWExY2I0ZGI1NGJkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810  per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem