+34
Gastehuis in Calvinia

Carmel Villa B&B or Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Pastorie Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Carmel Villa B&B of Selfsorg is geleë in die dorp Calvinia in die Noord-Kaap. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek of 'n oornagstop op pad na die Kgalagadi.

Die akkommodasie bestaan uit 3 Bed-en-Ontbyt-kamers en 2 selfsorg-chalets. Die Bed-en-Ontbyt-kamers is in die Victoriaanse Hoofhuis, waarvan 2 koningingrootte-beddens het en 1 'n enkelkamer met aparte badkamer. Die Hoofhuis-kamers is toegerus met lugversorging en elektriese komberse.

Die 2 selfsorg-chalets is apart van die Victoriaanse Hoofhuis. Chalet 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en Chalet 2 bestaan uit 2 kamers, waarvan een 2 enkelbeddens het en die ander 'n dubbel- en enkelbed. Elke chalet het 'n kombuisie en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot DStv, onbeperkte vesel-Wi-Fi, 'n plonspoel en veilige parkering.

Carmel Villa is binne loopafstand van 2 nabygeleë restaurante, die inligtingskantoor en die middestad. Nabygeleë aktiwiteite sluit in voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte en bergfietsry. Plaaslike besienswaardighede sluit in die Calvinia Museum, die Akkerendam Natuurreservaat, die Boekhuis en die Hantam Vleisfees wat elke jaar laat in Augustus plaasvind.

Carmel Villa is 'n 3-ster-onderneming wat deur die Toerismegraderingsraad van SA (TGCSA) in die Bed-en-Ontbyt-kategorie gegradeer is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
John A
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very nice and friendly welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Julio S
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese klein woonstel. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2026
Karen G
Gesin met tieners
5.0
Warm hosts that allowed us to enjoy the space privately. Marcel and Gezina are funny, caring and knowledgeable about Calvinia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Craig G
Saam met vriende
5.0
Perfect. The owners were very accommodating and so friendly. The house is so cute and was really an experience. Such old world charm. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Malinda J
5.0
Neat and friendly. Friendly owner with great advice, clean neat rooms with lots of little spoils. Lovely pool to cool down in. Cannot r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gezina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 19 Pastorie Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Carmel Villa B&B or Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Pastorie Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d97e9ab9ed9e42c551afdb8a2c77732165246a4b62480fbb2360f27fbc53c7ca51055a8baf17c3832f3d720f57b78e126c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.475049781517 19.770040493033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang