Casa Amor Inn
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blandstraat 68, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Casa Amor Inn bied retroverblyf in 'n smaakvol versierde huis in die pragtige kusdorp Mosselbaai. Dis die ideale verblyf vir diegene wat die Tuinroete wil verken.
Die unieke verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dubbeldeure lei na 'n toegeboude stoep met meubels en 'n Weber-braai. Die stoep bied 'n uitsig oor Mosselbaai se hawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Blandstraat 68, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blandstraat 68, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap