+17
Selfsorg in Hartenbos

Casa de Morais

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicky B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Fantastic. Casa De Morais was very nice accommodation. The owner was very helpful and respectful. Please support them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Dankie Nicky! So bly julle het dit geniet! Kom kuier / werk weer hierso. Dis lekker om mense by ons te hê!

Nasheetah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Comfortable and wholesome. Class de Morais was a very extraordinary place and is within walking distance of the beach. We really enjoyed our stay there. I will recommend this place to many of my friends and family. 10/10 for real.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Thank you, guys. It was awesome having you all. I'm really glad you enjoyed it. I think it is time for you all to visit again.

Jean M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Overall value for money. No WiFi reception in the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Die verblyf is netjies en prakties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Dankie! Bly julle het dit geniet. Was lekker om julle hierso te hê!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hi Knox, Baie bly julle het dit geniet hier!

Tracy-lee G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ontspannend. Ons het die wegbreek geniet. Wonderlike verblyf met genoeg ruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hi Tracey-Lee Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê! So bly julle kon lekker ontspan.

Cara L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Asemrowend en gemaklik! Die mooiste, ruimste en lekkerste verblyf in Hartenbos! Die eienaar is die oulikste mens! Dit voel dadelik soos 'home' as jy instap! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hey Cara Baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet! Dit maak my hart sommer bly. Kom kuier weer!

Sheilla Nozuko -
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

It was like we knew them for a long time. This was the most neat place I've ever stayed at. Friendly staff and much professionalism. Everyone in the house was so welcoming. I will definitely book Casa De Marais next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hi Sheila I think it is time for you to come visit again! It was such a pleasure having you there! Really glad you had a good time.

Joann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasies. Casa de Morais di kuier was baie lekker. Ons het dit baie geniet. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hi Joann Baie dankie julle! Was lekker om julle daar te hê en ek is baie bly julle het lekker gekuier hoor!

Angelique D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en as ons iets nodig gehad het, was die gasvrou gou om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelene
Casa de Morais
Hi Angelique Dankie vir jul review. Ag, ek is so bly julle het dit by ons geniet. Altyd vir ons so lekker om mense te kry! Kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 150
30 % AF
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 150
30 % AF
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 150
30 % AF
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Hendrik Herbst, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1a447e791b8c3ad27aa609d06c5bc3810af6cc63c52a0ccd9e8c33cdeb996c4623a6ee26647d63054dcc356a35e1df29a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 505 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 13 Hendrik Herbst Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1366236 22.1095349

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang