Pick your preferred language

English

Afrikaans

+61

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Moolman Close, Azul Terraces, Unit 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Del Mar is 'n bekoorlike strandfront-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Blouberg. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende en spog met 'n uitsig op die ikoniese Tafelberg en oor Tafelbaai.

Die moderne woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 baba en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe wat 'n swembad, sweefski-winkel en 'n buitestort insluit. Veilige onderdakparkeerplek is agter sekuriteitshekke beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Moolman Close, Azul Terraces, Unit 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Moolman Close, Azul Terraces, Unit 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f1f17c21900a538fda8c7bbb9a036264ae7d0c293e37328dad5c329376aac199875f20e5ad247a195ec28e66e2a2060e11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Moolman Close Azul Terraces, Unit 003 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801692685953 18.462213277817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang