Casa Dianay
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 29 Nov 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Casa Dianay is 'n ruim selfsorghuis in Bettysbaai. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see en groenbelt. Dié huis is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 selfsorgwoonstelle wat as 'n geheel bespreek word. Elke woonstel het 2 en suite-slaapkamers. Drie slaapkamers het koningingrootte-beddens en een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Twee badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamers het slegs 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Daar is 2 kombuise wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n ketel en yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek en plek waar gaste kan eet. Een eenheid het 'n kaggel. Daar is TV's met DStv en gratis WiFi.
Buite is daar braaigeriewe, sitplek en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n gimnasium en veilige pakeerplek op die perseel. Die huis is net 'n hanetreetjie vanaf die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Business-singel 17, Bettysbaai, 7141,
- Alle ouderdomme is welkom