+25

Casa Helios House of the Sun

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helios Plek, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Helios House of the Sun is 'n heerlike vakansiewoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige, Grieks-geïnspireerde kompleks in Langebaan. Dit bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf, gerieflik geleë naby die lewendige Club Mykonos en Laguna Mall. Hierdie woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 2 volwassenes en 4 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 4 enkelbeddens gemeubileer is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Hierdie area maak oop na 'n balkon met buitesitplek en pragtige uitsigte. Gaste het toegang tot 'n privaat ingeboude braai buite die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Helios Plek, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helios Plek, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c95b964f272196c4ac57ad03c4a5cb9ec2579f5e772beb65f359b9efd13e8b3d28895750ee7f3827c34094fb02d8793a14c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) Helios Plek Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.048760850821 18.048154164665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang