+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Chane J
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing. I just wanted to pop by and say thank you so much for welcoming us into your space. You were such an incredible host, so warm and so welcoming, and it genuinely made our weekend even more special. Thank you once again for your kindness and hospitality. We left with beautiful memories and are so grateful for the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elissa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Charming little cottage. Quiet street. Host is very friendly. Kitchen is well equipped. Hout Bay is a lovely area and only a 30-minute drive to the hustle and bustle of Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

A pleasant quiet well-located cottage. Casa Monica had everything you need for a pleasant stay in the centre of Hout Bay. The bed was very comfortable, a neat kitchen, little lounge (which was gratefully made into a sleeper couch) for my worker and a hot great shower. We also enjoyed the spacious outside patio and garden, quiet neighbourhood, and host was always friendly and reachable should we have any questions. Would definitely book a stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew W
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

Clean, great location, friendly host, easy access in and out. Lovely location. The apartment had a few issues, no hot water in the shower, but the host kindly brought in a plumber to sort it out the same day on a Sunday too! The kitchen had no toaster for toast in the morning. Otherwise, a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Geen probleem, baie rustige atmosfeer. Baie rustig sonder enige probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie veilig en sentraal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Casa Monica
Thanks, I hope to see you soon.

Belinda C
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Goeie ligging, stil buurt, strand is naby vir stap. Heerlik, goeie ligging en baie stil buurt. Alles is om en naby en stap na die strand is 1 km weg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Lekker. Kan beslis 'n waaier insit, nie genoeg vensters nie, net een kussing word gegee, is plat en kan beslis nuwes voorsien. Na ek bespreek en betaal het, was ek meegedeel dat die erf kleiner gemaak is. Verder het ons lekker gebly en die plekkie was mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Monica
Casa Monica
Goed. Ek is jammer om jou te herinner dat ek 6 maande voor jou bespreking 'n e-pos aan jou en die prei-span gestuur het om jou in kennis te stel van die verandering in die tuinplot en ek het uitdrukklik gesê dat as jy wil jy kan terugbetaal word en jou bespreking kanselleer. Die waaier word op versoek gegee om nie die huis deurmekaar te maak nie en die kussing en ekstra kombers is hoog in die klerekas. As jy verskillende behoeftes het kan jy eenvoudig vra aangesien die personeel altyd beskikbaar is in die huis langsaan. As jy lekker gekuier het, bied ek jou steeds 'n klein afslag op jou volgende vakansie.

Ettienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goed geleë, sentraal, netjies en veilig. Ons het ons verblyf by Casa Monica terdeë geniet. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin-jean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was affordable and very neat at that price range. Very neat at price range. Was really wonderful staying at Monica.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Victor Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e455af937cb0f6fab222659e0a18e5b86b66f5a36dcd090ec3d22a6fc59c631817a2e84b76b483e350906f8fd4adf9fc29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 10 Victor Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034348991745 18.35035423927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang