+11

Casa Monica

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Victor Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Monica is 'n selfsorgwoonstel met 'n kothuisstyl en het 'n privaat ingang. Dit is in 'n stil deel van Houtbaai, naby pragtige strande, Chapmanspiek en verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. In die ruim slaapkamer is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf en ketel. Daar is 'n etenstafel vir 2 wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word. Die sitarea het 'n rusbank.

Die woonstel lei na 'n balkon met stoepmeubels en gaste kan ook onder die bome ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carol S
Besigheidsreis
5.0
A pleasant quiet well-located cottage. Casa Monica had everything you need for a pleasant stay in the centre of Hout Bay. The bed was v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Heinie P
Saam met lewensmaat
5.0
Geen probleem, baie rustige atmosfeer. Baie rustig sonder enige probleme.
Apr 2025
Francois L
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie veilig en sentraal.
Jan 2025
Belinda C
4.2
Goeie ligging, stil buurt, strand is naby vir stap. Heerlik, goeie ligging en baie stil buurt. Alles is om en naby en stap na die strand is 1 km weg.
Apr 2024
Sita B
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker. Kan beslis 'n waaier insit, nie genoeg vensters nie, net een kussing word gegee, is plat en kan beslis nuwes voorsien. Na ek bespreek en betaa...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Victor Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Monica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Victor Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e455af937cb0f6fab222659e0a18e5b86b66f5a36dcd090ec3d22a6fc59c631817a2e84b76b483e350906f8fd4adf9fc29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Victor Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034348991745 18.35035423927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang