+99
Gastehuis in Fichardt Park

Castello Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Rialette A
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlike kamer en badkamer. Was heerlik en baie gerieflik. Mooi kamers en gerieflike badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilian V
1 nag
5.0
Apr 2025

Verskriklik lekker. Vyfster diens, skoon kamers, skoon badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizna H
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Overall good. The swimming pool needs to have some maintenance done (the paint is coming off). The vending machine doesn't take cards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gordon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly, dankie. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die aand was so stil en rustig om te slaap. Die plek was skoon en die lugreëling was heerlik in Bloemfontein se warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
1 nag
5.0
Feb 2025

Aangenaam. Die diens was vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Castello Guest House
Castello Guest House
Goeie dag Anton Baie dankie! Dis 'n groot plesier. Jy is meer as welkom by Castello Gastehuis, sien jou gou weer. Mooi bly. Groete, Madelyn

Barend J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Plesierig en inderdaad lekke! Ek is gestremd en die ontvangsdame het buite haar pad gegaan om my bagasie uit my voertuig en in my kamer te laai, asook om dit weer te pak. Werklikwaar wat die verskil gemaak het vir my as alleenreisiger om gestremd by plekke aan te kom en alles self moes doen, kom en maak dit eenvoudig en gerieflik. Alles buite dit was plesierig en inderdaad lekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Castello Guest House
Castello Guest House
Goeie dag Koben Vreeslik dankie! Dis 'n groot plesier. Hoop ons sien jou gou weer. Dit was die beste om jou hier te hê. Mooi bly. Al die beste. Groete, Madelyn

Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang