Castelo Sutil Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Erwee J - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename plekkie, rustig, net buite die dorp.
Castelo Sutil Guest House se terugvoer
Naand Erwee
Baie baie dank vir jou baie positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou pragtige gesin weer eendag te akkommodeer.
Johnny en Justina
Lance G - Feb 2024
Algehele gradering
Spacious unit, great hosts, quiet area.
Castelo Sutil Guest House se terugvoer
Wow. Thanks, Lance.
Theo G - Feb 2023
Algehele gradering
Net ver genoeg vanaf die gejaagde lewe in die stad.
Joe D - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig. Vriendelike gasheer en dame.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Kleynhans-straat 37, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat