Pick your preferred language

English

Afrikaans

+5
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castleton 73C Studio Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Castleton 73C Studio Apartment is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie met vakansie. Dit is naby verskeie winkels, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel is teen die berg en sowat 4 km vanaf die Goose Valley Golfklub en die Robberg-natuurreservaat.

Dié ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en 'n restaurant beskikbaar.

Castleton Apartments bied ook 'n speelgrond vir kinders, wipmatte, 'n speletjieskamer, vlugbal en wasgoedgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 73C Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c10f9dae4a1c016979dc14e13dbf0b4804faa3f0194dc441568f93c5e37e6d73fe1d1ff2ad85e67f96bf07d44c8bb3431e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054890676083 23.358449035993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang