Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton 73C Studio Apartment | LekkeSlaap
+14

Castleton 73C Studio Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castleton 73C Studio Apartment is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie met vakansie. Dit is naby verskeie winkels, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel is teen die berg en sowat 4 km vanaf die Goose Valley Golfklub en die Robberg-natuurreservaat.

Dié ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en 'n restaurant beskikbaar.

Castleton Apartments bied ook 'n speelgrond vir kinders, wipmatte, 'n speletjieskamer, vlugbal en wasgoedgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 73C Studio Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Castleton 73C Studio Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 73C Studio Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFtCbANnIOwKPIw7zLmOE7BuNJsMDgkj3dbC8cf68zStsz4fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054890676083 23.358449035993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za