Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castleton Bay View Penthouse

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Piesang Valley Road, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Castleton Bay View Penthouse is 'n bekoorlike woonstel op die derde verdieping van die gebou in Plettenbergbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die omliggende area. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gast ein hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie woonstel is naby die strand, winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Piesang Valley Road, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton Bay View Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Piesang Valley Road, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2020aef0ba7cea5ad1e4ae93497a255e82e92caeb8a54a3a02f840adb1834cdbb9fb467a2ee203f51b2d420f5ef2db49b161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Piesang Valley Road Plettenberg bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0532416548 23.356820940971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang