Castleton Bay View Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Castleton Bay View Penthouse is 'n bekoorlike woonstel op die derde verdieping van die gebou in Plettenbergbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die omliggende area. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gast ein hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie woonstel is naby die strand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Castleton Bay View Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sharel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castleton Bay View Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom