12 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
6 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - 3 Slabber Street, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ce-Sealia is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende is en in die bekende vissersdorpie, Gansbaai, geleë is.
Dié huis en kothuis beskik oor 5 slaapkamers. Dit bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk koningingrootte-beddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het 'n toilet, wasbak, stort en bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele. Die boonste verdieping het 'n oopplan-sitarea en kuierarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kuierarea spog met 'n kaggel en 'n etenstafel.
Die balkon spog met 'n see-uitsig in die verte en sitplek.
Die aparte tuinkothuis het kinderbeddens vir 4 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Hierdie verblyf het 'n groot erf met buitesitplek, 'n lieflike grasperk en genoeg speelplek vir kinders en 'n buitebraai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Slabber Street, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Ce-Sealia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Slabber Street, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang