Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Van Dyks Bay

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Van Dyks Bay van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Dyks Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Dyks Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Dyks Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Dyks Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Dyks Bay Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinbaai, Van Dyks Bay

Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bekend is vir haaihokduikavonture en walviskyk-avonture. By Aire del Mar Guesthouse word gaste beder...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf Kleinbaaihawe waar die haai- en walvisbote wegtrek. Die selfsorgwoonstel is privaat en het sy eie in...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

32 @ Steenbras Beach House is in Kleinbaai, met 'n uitsig oor die see en gholfbaan en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaa...

20% af Aanbod!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

Shark Cove Gaste Eenheid is in Van Dyksbaai, 400 m vanaf die strandfront. Dié kamer is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

The Wandering Albatross is 'n vakansiehuis in Kleinbaai. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die leefarea het 'n slaapbank wat lei na 'n klein badkamer. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste k...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

WillA-vdeWalt bied selfsorgverblyf in Kleinbaai, 'n kusdorpie sowat 3 km van Gansbaai en net 160 km van Kaapstad af. Gaste kan al langs die see vanaf Kleinbaai na die Danger Point-vuurtoring op 'n grondpad ry. Hierd...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinbaai, Van Dyks Bay

Nell's B&B bied akkommodasie in luukse en suite- dubbelkamers met privaat balkonne wat uitkyk oor die see. Ons bedien smaaklike plaasstyl- of seekos-ontbyte. Gratis WiFi is beskikbaar. Die B&b is binne loopafstand ...

30% af Naweke!
VanafR1 430
R1 001
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Dyks Bay

Villa Jondé is in 'n privaat ontwikkeling in Van Dyksbaai, Gansbaai geleë. Die eenheid het 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelhemelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai, Van Dyks Bay

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinbaai, Van Dyks Bay

SkaaiHaai is 'n pragtige selfsorghuis in Gansbaai se Kleinbaai-buurt. Dit skuil bo die Kleinbaaihawe waar bote die see invaar vir haaihokduik, walviskyk en om die Groot 5 van die see te sien. Die huis is net 5 minut...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za