Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ebert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig, perfek. Ek het geen kommunikasie ontvang voor ons aankoms nie en gedink ek gaan dalk 'n streng ontvangs ervaar, maar dit was net die teenoorgestelde. Ons was baie vriendelik ontvang en dadelik besef dat die mense van Cellar1947 net lief is vir ander mense en ons toelaat om ons eie ding te doen. Hulle het ons baie vinnig gehelp toe ons 'n probleem ervaar het met die swembad en my vrou bly net oor en oor sê hoe lekker sy op die bed geslaap het. So ek sal enige tyd weer teruggaan. My ouers was daar in 2020, ons in 2025, die mooi diens, netheid, alles is nog presies dieselfde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker! 5 ster! Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige eenheid met kwaliteit afwerkings, linne en dekor. Alles was in plek en die tub was reeds warm met ons aankoms, wat 'n lekker bonus was, want dit was 'n baie koue dag. Enigste wenk is dat die beligting in die eenheid bietjie min is, net in die woonvertrek en in die hoofslaapkamer gedeelte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

‘n Pragtige huis op ‘n pragtige plaas. Dit was absoluut fantasties gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Dit was baie gerieflik. Het homself kom voorstel en seker gemaak alles is reg. Die restaurant op die perseel se kos was van hoogstaande gehalte. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Welcoming, peaceful and memorable. We had a fabulous stay at Cellar 1947. Not only is this property unique but set on a 6th generation family farm with a beautiful wedding venue, rose gardens and overall just a stunning place to spend a few days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Super spesiaal! Uitsonderlike boustyl - Ongelooflike lekker en gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacy-lee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely amazing. Amazing stay. Such a beautiful place. Amazing staff and animals. Also, for just us three girls, we never felt safer. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfekte einde aan ons vakansie! Dit was absoluut onverbeterlik. Alles was perfek! Die (hot tub) is 'n spesiale verrassing .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Hier kan jy in enige seisoen heerlik ontspan. Dit was vir seker 'n verskriklike mooi wooneenheid met 'n asemrowende uitsig. Baie goed toegerus! Die oopte en rustigheid van die plaas is alles wat ons graag wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e41cd6393bde03994e473b2ef84df2b7d875aed5b455c43aa12ab40e31447894fc69de3e1261ddb544efe1123250c1088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag (plek vir 6) 60 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794343819716 19.907023321753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang