+15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker, rustig. Rustige atmosfeer. Hier jam jy regtig afskakel en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ontspannend. Heerlik, baie netjies met alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucian P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Peaceful, beautiful. Enjoyed the scenery and the tranquility of the environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Baie mooi omgewing en uitkyk op die rivier. Verblyf was aangenaam, maar instandhouding kort aandag, bv. ligskakelaars wat foutief is, veral by trappe, blinder in badkamer, een blad is afgebreek, dus kan mense van buite in die badkamer insien. Ek wil ook aanbeveel dat elke kamer 'n waaier moet hê. Kamers is baie warm al word die vensters oopgemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizl R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was daar op 'n skooltoer. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roline R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfek. Ons het baie lekker gebly. Alles is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing! It was relaxing and peaceful. Enjoyed being so close to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Els S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very nice place to stay. Very nice place to stay, everything you need is there. Great outdoor: braai, terrace, garden. Good location to visit George, Wilderness itself, to go walking, close to the ocean. But also close to the N2, you always hear the cars passing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Lovely place. The stay was very good. Close to the shops and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Great stop over whilst travelling on the Garden Route. We had a lovely stay. Everything you could need. The house was very well equipped. The only downside was the noise from the N2 which you could hear all through the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

No 4 Pirates Creek Resort, Off the N2, Wilderness, 6538, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5b748692c197d146875bdcc1a93f7a67c411fd39ad8698937a3766f168dff2b413a444342ab17114e0c5cbc6c71dec8d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 No 4 Pirates Creek Resort Off the N2 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995894023447 22.596634677456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang