+12
Gastehuis in Middelburg

Chambers Guesthouse Middelburg Mp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Chambers Guesthouse Middelburg Mp skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na die Krugerwildtuin geleë is.

Ons het 6 gaste-suites. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 van die suites het basiese selfsorggeriewe. Elke suite het 'n uitsig oor die tuin, 'n en suite-badkamer, en van die eenhede het sitareas. Die suites met selfsorggeriewe het tweeplaatstofies en mikrogolfoonde.

'n Kontinentale ontbytpakkie, middagete-pakkie en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Chambers Guesthouse Middelburg Mp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkDs30DXqgF2LhfXDgfw1RNjjJBIC6J7IJ3ZoSVe05WkRpJuLh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 11 Buitekant Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.755734798319 29.458395271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang