Middelburg Akkommodasie by Chambers Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Chambers Guesthouse

2 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R595 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chambers Guesthouse skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na die Krugerwildtuin geleë is.

Ons het 6 gaste-suites met 'n Romeinse tema. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 van die suites het basiese selfsorggeriewe. Elke suite het 'n uitsig oor die tuin, 'n en suite-badkamer, en van die eenhede het sitareas. Die suites met selfsorggeriewe het tweeplaatstofies en mikrogolfoonde.

'n Kontinentale ontbytpakkie, middagete-pakkie en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Chambers Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Buitekantstraat 11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
was R850
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuVPStU5j4O1yJ5zsar51NDJyjdlUekvnUIZ4pIpQnRK6SXnh5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 11 Buitekant Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.755734798319 29.458395271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za