Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chambers Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Chambers Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Annelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V
Gesin met tieners

Het voldoen aan ons behoeftes.

Voldoende, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Enkelreisiger

Goeie fasiliteite, skoon en netjies.

Die gesamentlike kombuis sowel as in die kamer het koffie/tee-fasiliteite gehad maar geen koffie of tee nie! Die stadsraadwater is nie drinkbaar nie, dalk moet daar net 'n filter wees?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern

Plekkie is netjies en modern, hulle het baie moeite gedoen. Diens is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chambers Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Charlene. Kom kuier gerus weer.

Chambers Guesthouse
Chris K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris K
Saam met vriende

Teleurstellend.

Geen diens by aankoms. Ons kamers vir 'n ander persoon uitgegee wat ingelig was dat haar agentskap 'n dubbele bespreking gedoen het. Kamers ontvang van persone wie se klere en persoonlike besittings nog binne was. En hul ou linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sifiso M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso M
Enkelreisiger

Peaceful.

First time at Chambers Guesthouse house. Service excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam.

Eerste keer by dié gastehuis. Die diens was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkDs30DXqgF2LhfXDgfw1RNjjJBIC6J7IJ3ZoSVe05WkRpJuLh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R425 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 11 Buitekant Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.755734798319 29.458395271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem