Chapman Hotel & Conference Centre
Beskrywing
Hierdie kamer met 'n see-uitsig het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n aparte bad en stort. Daar is 'n ekstra enkelbed wat by die kamer gevoeg kan word vir 'n ekstra gas. Die boonste kamers lei na 'n patio en die onderste kamers lei na die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
‘n Deposito van R100 moet met aankoms betaal word om die TV-afstandbeher te kan gebruik. Dit moet met ‘n kredietkaart betaal word wat die instansie magtig om die bedrag te debiteer as die afstandbeheer nie teruggegee word nie. Andersins kan die deposito in kontant betaal word en dit sal terugbetaal word wanneer die afstandbeheer in ‘n goeie toestand teruggegee word.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.
Indien gaste tydens die COVID19-inperking io Vlak 4 toto 2 'n bespreking maak, moet die volgende minimum-dokumentasie voorsien word om die bespreking te verwerk:
1) Werkspermit vir essensiële dienslewering;
2) Reispermit vir essensiële dienslewering;
3) ID
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met 'n see-uitsig het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n aparte bad en stort. Daar is 'n ekstra enkelbed wat by die kamer gevoeg kan word vir 'n ekstra gas. Die boonste kamers lei na 'n patio en die onderste kamers lei na die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
‘n Deposito van R100 moet met aankoms betaal word om die TV-afstandbeher te kan gebruik. Dit moet met ‘n kredietkaart betaal word wat die instansie magtig om die bedrag te debiteer as die afstandbeheer nie teruggegee word nie. Andersins kan die deposito in kontant betaal word en dit sal terugbetaal word wanneer die afstandbeheer in ‘n goeie toestand teruggegee word.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.
Indien gaste tydens die COVID19-inperking io Vlak 4 toto 2 'n bespreking maak, moet die volgende minimum-dokumentasie voorsien word om die bespreking te verwerk:
1) Werkspermit vir essensiële dienslewering;
2) Reispermit vir essensiële dienslewering;
3) ID
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 66 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang