10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lindum Close, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n villa aan die hange van die bekende Chapmanspiekberg naby Noordhoek-strand en Noordhoek Farm Village se restaurante. Die villa spog met 'n see-uitsig in die verte en 'n sonverhitte swembad.
Die villa het 'n PV-sonkragstelsel om die ligte, alarmstelsel, hekke en die meeste van die muurproppe tydens beurtkrag aan die gang te hou.
Die villa bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers wat elk 'n bad en stort of slegs 'n stort het
Die huis het 'n oopplanleefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, braai-area, swembad, DVD-speler, DStv, sitarea, eetarea, 'n omheinde tuin en parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel in.
'n Wynlandgoed en 'n groot winkelsentrum is net 'n paar minute se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antje Brandt And Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Lindum Close, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Gaste dink Chapman's View Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lindum Close, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang