Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die villa het 'n rugsteunsonkragstelsel.
Gaste sal vir enige ernstige skade aan die verblyf aanspreeklik gehou word.
Die breekskadedeposito moet met aankoms in kontant of per EFT voor aankoms betaal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Respekteer asb. die bure en wees stil vanaf 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke.
Geen diere word toegelaat nie.
Geen partytjies, troues of harde musiek word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste op die perseel mag nie die aantal gaste waarvoor bespreek is, oorskry nie en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lindum Close, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang