Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman's View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindum Close 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervilla wat teen die hange van die bekende Chapman's Peak geleë is naby Noordhoek se strand en uitstekende restaurante. Dié villa bied see-uitsigte in die verte, asook 'n sonverhitte swembad.

Die villa het 'n sonkragstelsel vir rugsteunkrag wat die ligte, alarmstelsel, hekke en meeste kragpunte kan aandryf gedurende beurtkrag.

Chapman's View Villa beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is en wat lei na die eetarea en sitarea, asook die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n luukse en suite-badkamer en daar is ook 2 gesinsbadkamers, 'n sitarea en 'n ontwerperskombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-bed. 2 slaapkamers het balkonne met uitsigte oor die vallei en die ander 2 slaapkamers bied berg-uitsigte. Gaste kan ook uitsigte vanaf die sitkamer en die voortuin geniet, asook berg-uitsigte vanaf die swembadarea.

Die kombuis is toegerus met Caesarstone-oppervlaktes en chroom-toebehore. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke en haardroërs word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die villa het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en musiekstelsel, WiFi, 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en 3 sonstoele. Daar is ook braaigeriewe, 'n beskutte tuin en parkeerplek in 'n motorhuis.

Die villa is veilig met 'n alarm. 'n Weeklikse en finale skoonmaakdiens is ingesluit. 'n Ekstra skoonmaakdiens is beskikbaar mits dit vooraf gereël word. Daar is ook 'n swembad- en tuindiens. 'n Wynlandgoed en groot winkelsentrum is net 'n paar minute se ry vanaf Chapman's View Villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Chapman's View Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chapman's View Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lindum Close 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chapman's View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindum Close 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNDBlMTMzLTAwOGUtNGFhYy04MTQwLWE1OWUyYmJjYmQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 9 mense 1 5 1 5 7 Lindum Close Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.0989012 18.3699158