Kampeer/karavaan in Knysna

Charlesford Farm River Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Hugo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sentraal geleë, skoon, vriendelik en spasie. Baie goed geleë, skoon en vriendelike kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Super awesome. Wat 'n awesome plaas! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful and quiet campsite. Beautiful location on farmland. Everything there that you need (toilet, warm showers, cooking area), really quiet and in the middle of nature. Check out the little shop they have on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Lekker bos kamp. Baie lekker gebly. Paatjie by die ablusie blok is net donker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Japie M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Dit was fine, maar met al die ape en vlieë, nie vir ons nie. Dis 'n beesplaas. Baie vriendelike mense. Duisende vlieë en blou apies wat al jou goed wegdra. Mens moet alles gesluit hou. Ons is op die einde, 3 dae vroeër huis toe. Vir die natuurliefhebber, fantasties, maar nie vir ons nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Heerlik gebly, rustig, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Die kampplek is netjies en skoon. Die ligging is baie goed. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig, gemaklik. Ons het op een van die nuwe staanplekke gestaan. Die staanplek was lekker groot met heerlike koelte. Ons het versuim om nie in die gedrang van mense te wees nie en het presies dit gekry. Dit was heerlik stil en rustig in die park en op die plaas. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0eb71e2e6195f561796de5c28d64cc719f7ab45016006cbba5f73e6f364ed7f16fc9fdc2c66ae215b0fdddc68a5b3c30888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Phantom Pass Road Charlesford Farm 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.003409869799 23.000531494968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang