Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlesford Farm River Camp

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Charlesford Farm River Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mark S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem.

Absolutely awesome. The location and facilities are truly great. The hosts are such great hosts. Thanks for looking after us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melisa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm is very nice and the location is beautiful with a river.

We enjoyed our stay. The only thing that I wasn't happy with was that someone who also camped there was flying a drone over us. So, no privacy because of the drone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Relaxing. I would prefer more ablution facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len T
Saam met vriende

Perfekte naweek weg.

Regtig 'n hidden gem, baie lekker kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, maar instandhouding en diens van ablusiegeriewe is nie op standaard nie.

Moes 'n uur wag dat die gras gesny word voordat ons kon opslaan, en het ons karavaan gekrap weens nie instandhouding van die toegangspad - nie aanbeveel vir karavane wat nie 4x4 is nie. Geen warm water om te stort in die oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontdekking.

Pragtige plaas naby Knysna, maar voel afgeleë. Stilte, pragtig en baie voëls. Eienaars was heeltyd beskikbaar en besorg oor hul kampeerders. Juweel op Tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charlesford Farm River Camp se terugvoer

Dankie Sarette, vir jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.

Charlesford Farm River Camp
Nicky B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Loved the campsite, and the bonus was we were all alone. Abundant bird life for all the twitchers, campsites are quite spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie D
Enkelreisiger

Heerlike kampplek.

Ek sal graag hierdie kampterrein aanbeveel. Die kliëntediens is puik en daar was bemoeienis gemaak om my te akkommodeer. Ek kon nie die hoofkampterrein bereik met my kar nie, aangesien die riviervlakke bietjie gestyg het weens die goeie reën. Ek kon egter 'n ander staanplek kry wat my luikrug voertuig kon bereik. Let wel, mens moet deur 'n rivier ry om die hoofkampterrein te bereik, dus is 'n voertuig met redelike vryhoogte 'n vereiste. Ek is wel meegedeel dat die riviervlakke gewoonlik heelwat laer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glow C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glow C
Saam met vriende

Beautiful scenic camp area nestled in Knysna, but the dirt roads to the farm and on the farm were a bit tough on our city vehicle. We also couldn't cross the shallow stream with our car but management were kind enough to help with our luggage.

Even though there is a filter 'pets by arrangement' and the fact that I messaged the farm prior to booking confirmation to double-check I could bring my corgi with me, it was a shock when we arrived at check in. I recommend double-checking, triple-checking prior to booking if the filter is still on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het 'n wonderlike week hier spandeer. Ons het die kampterrein vir onsself gehad en het die privaatheid baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0eb71e2e6195f561796de5c28d64cc719f7ab45016006cbba5f73e6f364ed7f16fc9fdc2c66ae215b0fdddc68a5b3c30888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Phantom Pass Road Charlesford Farm 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.003409869799 23.000531494968