+25
Selfsorg in Munster

Charlotte se Strandvilla

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 South Sands Villa, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Charlotte se Strandvilla is in die bekoorlike dorpie, Munster geleë. Dié eenheid is in 'n strandfrontkompleks net 40 m van die strand af en 100 m van Glenmore se swemstrand af geleë.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, menger en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n draagbare braai op die balkon. Die sitkamer het 'n TV en 'n DVD-speler.

Let asb. daarop dat die kompleks teen 'n heuwel geleë is en dat daar heelwat trappe is, wat dit moeilik maak vir gaste wat sukkel om te loop en is daarom nie rolstoelvriendelik nie. Die eenheid mag dus nie geskik wees vir bejaarde gaste wat moeilik trappe te klim nie.

Die kompleks is naby die Umtamvuna Reservaat en die Wafel House in Ramsgate geleë. Daar is ook walvisse en dolfyne in die wintermaande van die balkon af te sien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
S’bonga K
Saam met vriende
5.0
Supadupa. It was exquisite, we enjoyed every moment. The safety of the place is top notch, and the games kept us happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Jayson R
Gesin met tieners
5.0
Tops. The place was very nice, peaceful, and safe, only there was no TV and WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Precilla K
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede met mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Baie rustige plek met die pragtigste uitsig, sal beslis aanbeveel.
Mei 2025
Henry R
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was fantasties, baie dankie, sal vir seker weer kom kuier.
Jan 2025
Seithati P
Gesin met klein kinders
4.2
It was fine. The stay was fine, I would say, but there are lots of bugs and crawling things. Please fix the TV.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 South Sands Villa, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Charlotte se Strandvilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 South Sands Villa, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Z2KTMxGpvmNqnP7sLBszuOlCDi91WrnWh3gKm6XvRKQ0e2KVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 3 South Sands Villa Stopple Place 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.007937903757 30.258879758267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang