Charlotte se Strandvilla

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charlotte se Strandvilla is in die bekoorlike dorpie, Munster geleë. Dié eenheid is in 'n strandfrontkompleks net 40 m van die strand af en 100 m van Glenmore se swemstrand af geleë.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, menger en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n draagbare braai op die balkon. Die sitkamer het 'n TV en 'n DVD-speler.

Let asb. daarop dat die kompleks teen 'n heuwel geleë is en dat daar heelwat trappe is, wat dit moeilik maak vir gaste wat sukkel om te loop en is daarom nie rolstoelvriendelik nie.

Die kompleks is naby die Umtamvuna Reservaat en die Wafel House in Ramsgate geleë. Daar is ook walvisse en dolfyne in die wintermaande van die balkon af te sien.

Slaapplek

'n Bespreking by Charlotte se Strandvilla sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charlotte Se Strandvilla gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za