Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ignus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik. Heerlik gebly, lekker geslaap, lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was ongelooflik lekker. Ons het so lekker gebly, die plekkie was so netjies en so perfek. Die plekkie het 'n regte plaaslewe gevoel gegee wat so 'n lekker ervaring was. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Die stilte is so lekker deur die dag en in die aand, dis so rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, plaas lewe, grondpad, braai, nodige items is in wooneenheid. Dit was goeie akkommodasie op die plaas. Grondpad soentoe van 24 km. Moeite werd vir rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Salig met die mooiste sonopkoms geniet. Heerlike en rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar wil oorbly vir langer as 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful! Ons het baie lekker gebly! As jy hou van plaas vibes en rustic feeling, is dit perfek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustigheid. Wonderlike, rustige plaasverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflike plaas atmosfeer! De Hoop plaas was ongelooflik! Die plaas atmosfeer en die uitspattige sterre was onvergeetlik. Die eenheid was skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang kuier. Ons boek vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en net lekker. Ons het heerlik gebly. Die huis was skoon en die uitsig was uit die boeke. Ons oog het gerus rondgeloop in die tuin. Ron was baie vriendelik by aankoms. Ons sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld! Gerieflike plek wat goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie S
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige omgewing met mooi uitsig. Lekker braaigeriewe en hout beskikbaar. Pragtige omgewing en baie stil. Mooi sterre gekyk in karoonag. Goeie nagrus en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang