Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Hoop Plaas skuil op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo-streek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 aparte eenhede.

Soetdoring 1 tot 4 het elk slaapplek vir 4 gaste en is vir selfsorg toegerus. Elkeen beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea.

Elke eenheid het 'n privaat stoep en braaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.

Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek en dit is die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls, asook 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Salig met die mooiste sonopkoms geniet. Heerlike en rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar wil oorbly vir langer as 1 nag.
Des 2025
Carla T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful! Ons het baie lekker gebly! As jy hou van plaas vibes en rustic feeling, is dit perfek vir jou!
Des 2025
Wilma M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Wonderlike, rustige plaasverblyf.
Des 2025
Gerhardt S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike plaas atmosfeer! De Hoop plaas was ongelooflik! Die plaas atmosfeer en die uitspattige sterre was onvergeetlik. Die eenheid was skoon en ...
Sien meer
Des 2025
Deon K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en net lekker. Ons het heerlik gebly. Die huis was skoon en die uitsig was uit die boeke. Ons oog het gerus rondgeloop in die tuin. Ron was baie...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang