Chelsea on Main
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R747.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste woon in iemand se huis, so behandel dit asb. met sorg en respek.
Maksimum 2 gaste word toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stiltetye is van 22:00 tot 07:00.
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Kommersiële fotografie word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
'n Inligtingblad sal voor inklok aan gaste gestuur word. Maak asb. seker dat geen partytjies, rook of oormatige geraas plaasvind nie, aangesien 'n boete van R5 000 vir enige oortredings sal geld.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Main Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang