Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45
Gastehuis in Waverley

Cherry Tree Cottage

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12A Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Cherry Tree Cottage is in die hartjie van Waverley, Bloemfontein geleë en bied gerieflike en privaat verblyf, ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis beskik oor 6 goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, gemaklike beddens, kraakvars linne en sagte duvets. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike eetkamer met oorgenoeg sitplek geniet, en ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die welige tuine en buite-eetareas bied 'n ontspannende omgewing.

Vir diegene wat wil verken, is Oliewenhuis Kunsmuseum 1,8 km ver, en Tempe Gholfklub is 5,2 km ver. Veilige parkeerplek verseker 'n rustige verblyf in Waverley.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wynand K
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Oh wow! What a stunning spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Theresa D
5.0
Fantasties. Blink skoon plek. Baie mooi en het alles wat ons nodig gehad het.
Des 2025
Francois T
5.0
Sal dit aanbeveel vir alle besoekers. Baie vriendelike eienaars het heerlik gebly, net die TV kanale moet uitgesorteer word.
Nov 2025
Marizelle N
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable. Very good location, beautiful room and good value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Sandisiwe G
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely book again! It was very clean, warm and it looked exactly like the pictures showed on the site - I'm happy!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 12A Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cherry Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12A Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a9a7273a263853bc8b4281aedc0f9a34fe4bc2436f7c63e548f4af4e9787a08a6aa63869b93af8fc42216fa0c8ffa4398b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12A Peter Crescent Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.095394425354 26.230961840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang