4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chez Toti is 'n selfsorg-vakansiewoonstel. Dit is geleë in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, meters van die hoofstrand af. Die Inyoni Rocks-swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak is alles binne loopafstand.
Chez Toti is 'n netjiese oopplan-ateljeewoonstel wat tot 4 gaste kan akkommodeer en na die see kyk. Die woonstel is toegerus met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die sitkamer het 'n sitkamerstel. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n nuwe stoofplaat, nuwe wasmasjien en 'n nuwe tuimeldroër, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n eetkamertoonbank.
Daar is veilige parkering beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area.
Let asseblief daarop dat hierdie 'n rookvrye eenheid is en geen waterpype word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 73
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chez Toti het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang