Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Toti

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Chez Toti
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Duane M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby strand.

Ja, ons het lekker gebly. Baie naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Duane,
Chez Toti is glad that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.
Warm regards,
Lynne

Chez Toti
Christina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Gesin met klein kinders

Amazingly delicious.

Was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Christina, Chez Toti is delighted that you enjoyed your holiday and looks forward to welcoming you again in the near future. Warm regards, Lynne

Chez Toti
Barbara V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Besigheidsreis

My staff had a great time.

We would recommend the area and Chez Toti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Barbara,
Chez Toti is delighted that your staff had a great time. We look forward to welcoming you again.
Regards,
Lynne

Chez Toti
Riana S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Gesin met klein kinders

Ons het die tyd baie geniet. Die plekkie was reg geleë.

Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Riana,
Dankie. Chez Toti wag om julle weer te welkom.
Lynne

Chez Toti
Henrietta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta D
Gesin met tieners

Te kort, maar verseker baie lekker.

Die tyd daar was maar kort. Baie sentraal geleë en loopafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Henrietta,
Chez Toti is bly om te hoor dat julle jou vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer te welkom.
Lynne

Chez Toti
Chantelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, die plek is net baie op mekaar en baie mense om 'n mens.

Omdat dit op die hoofstrand is en die hek op die parkeerarea is, is daar baie mense om 'n mens en baie onveilig in daai opsigte. Baie lekker plekkie, net baie klein en min spasie en die huisies is verskriklik op mekaar. Sal die plek aanbeveel maar sal nie weer terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Chantelle,
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle Chez Toti aanbeveel.
Desember is altyd baie besig by die see.
Groete,
Lynne

Chez Toti
Marlize H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Wasmasjien is 'n plus.

Plekkie is netjies. Die tuimeldroër en wasmasjien was 'n groot plus punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Marlize, ons is bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete, Lynne

Chez Toti
Tsholofelo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M
Saam met vriende

Fantastic.

The lady who was taking care of us deserves a huge tip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Tsholofelo,
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay with Chez Toti.
Warm regards,
Lynne

Chez Toti
Jacques W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Enkelreisiger

Baie gerieflike woonstel vir enkelpersoon of 'n paartjie.

Baie gerieflike, netjiese woonstel vir enkelpersoon of 'n paartjie. Ek kan gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Jacques,
Ons is bly dat jy Chez Toti geniet het. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete,
Chez Toti

Chez Toti
Pieter N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg maar ook nie watwonders nie.

Sal hulle aanbeveel hulle moet net na hulle ligte kyk. Asook die toiletsitplek wat stukkend is, verder geen probleem. Die braaiarea is ongelooflik, maar die meubels is van swak gehalte. Sal dit nie aanbeveel vir vakansiegangers nie, maar dalk vir permanente inwoners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Pieter,
Ons waardeer jou terugvoering in verband met die ligte en toiletsitplek. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Groete,
Lynne

Chez Toti
Luise A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is in a great location.

It was very relaxing. We enjoyed the quiet surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Irving,
Chez Toti is glad that you relaxed and enjoyed your stay. We look forward to seeing soon.
Chez Toti

Chez Toti
Riaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met vriende

Was okay. Maar het al beter gehad.

Ek sal net se dis bietjie te klein vir 4 volwassenes. En net 1 dubbel bed. Die bunker bed was sleg. Nie vir mense oor 40 om bo op te kom en af klim nie. Vir kinders ja.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Riaan,
Baie dankie vir jou opregte terugvoering.
Groete,
Chez Toti

Chez Toti
Marianna L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna L

Absoluut fantasies.

Die kliëntediens was wonderlik. Almal was gaaf en vriendelik. Dit is absoluut veilig. 'n Hanetree van die see af. Die woonstel was skoon, en het al die geriewe. Dit was die moeite werd en ek het waarde vir my geld gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Chez Toti is bly dat julle die tyd by ons geniet het.
Ons sien uit om julle weer te welkom.
Chez Toti

Chez Toti
Kim O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim O
Besigheidsreis

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Kim,
We are delighted that the accommodation for your business trip was a success.
Chez Toti looks forward to greeting you again.

Chez Toti
Simone B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en kan orals heen loop.

Pragtige uitsig oor die see! Netjiese eenheid met alles wat mens nodig het. By die swemstrand geleë en binne loopafstand van verskeie winkels. Ek sal net aanbeveel dat daar so 'n paar plastiekbakkies en glasies vir die eenheid aangeskaf word. Dit help as mens met kleiner kinders reis en moontlike breekskade probeer voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Simone,
Thank you for your positive review. We appreciate your recommendations.
We look forward to seeing you soon.
Chez Toti

Chez Toti
Brendan Tyrone N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan Tyrone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful weekend away with my partner.

Great view, beach is around the corner, place was clean and very comfortable. An amazing area with everything you need at walking distance. Will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Brendan,
Chez Toti is glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again.
Chez Toti

Chez Toti
Jan K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie mooi, skoon, vriendelike mense, goeie geriewe, naby alles, loopafstand van alles, baie lekker gerus. Dankie vir julle goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Jan, baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien. Lynne, Chez Toti.

Chez Toti
Bathabile M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bathabile M
Enkelreisiger

It was relaxing with a beach view and quiet.

I would love to book at ChezToti again. It was very lovely being there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Bathabile,
Chez Toti is glad that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.
Lynne,
Chez Toti

Chez Toti
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal skoonmaak wardeer.

Beddegoed ruil een keer per week, handdoekke ook, opgradeer breekgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Johan,
Chez Toti waardeer joe besoek en positiewe terugvoering.
Ons sal kyk na die voorstelle gemaak.
Groete,
Lynne
Chez

Chez Toti
Rene D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Ligging is baie nice, stapafstand van alles, woonstel is gemaklik en mooi see uitsig.

Ons het die langnaweek geniet by Chez Toti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste René,
Baie dankie vir die mooi woorde. Chez Toti sien uit na jou volgende besoek.
Lynne
Chez Toti

Chez Toti
Johan J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense baie mooi plekkie veilig en bekostigbaar.

Baie mooi goed ingerig naby swemstrand stapafstand van meeste winkels en kuier plekke, vriendelik ontvangs, baie behulpsaam, sal beslis weer gaan en aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Beste Johan
Chez Toti is bly dat julle jou kuier geniet het. Ons wag om julle weer te sien.
Groete, Lynne.

Chez Toti
Matthias M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Enjoyed staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Dear Matthias
Dankie dat julle met Chez Toti gebly het. Ons hoop om julle weer te sien.
Chez Toti.

Chez Toti
Deon S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Lekker, weer het net nie soms saam gewerk nie.

Buiten DStv wat vir 4 dae buiten werking was, wat ons wel rapporteer het was dit heel aangenaam. Die strand gebied was vieslik vuil en ons het by Winkelspruit en Scotsburgh gaan swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Ons is bly dat julle Chez Toti geniet het. Die strand toestand is gewoonlik jaarliks skoon maar baie mense kom strand toe in Desember. Ons hoop om julle weer te sien.

Chez Toti
Marike F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F
Gesin met tieners

Heerlike netjies plek, met see-uitsig en rustige omgewing.

Baie dankie aan Cheztoti vir jul gasvryheid. Ons het absoluut dit vreeslik geniet. Ons het lekker gebly, was skoon en netjies, loopafstand van die winkels, strand en eetplekke. Sal beslis jul aanbeveel vir familie en vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Chez Toti is baie bly dat julle by ons bespreek het en dat julle dit geniet het. Ons sien uit om julle weer te welkom.

Chez Toti
Charisse A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed a wonderful weekend at Chez Toti. So close to the beach and very safe. Will definitely be going back soon.

Thank you Chez Toti. Had a wonderful weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike naweek by Chez Toti geniet. So naby aan die strand en baie veilig. Sal beslis binnekort teruggaan.

Dankie Chez Toti. 'n Heerlike naweek gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Chez Toti is glad that you had a wonderful weekend with us. We look forward to your next visit.

Chez Toti
Jurie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Stil gewees en het geen klagtes nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chez Toti se terugvoer

Baie dankie! Chez Toti is bly dat julle lekker gekuier het. Ons hoop dat ons sien jou gou weer.

Chez Toti
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, Montrose 111, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1836c700b4de4b9f21a753c8b0837c73423bd211c97e053c6703bdbffff760c06a53463ed9d66807d6396094334659b58720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 87 Beach Road 111 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051569577794 30.888675458896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem